Program 16 Desember 2017

Des 9 – 15

–  Kampeerders trek laer – slaan tente op, kuier saam en ontspan

– Filmvertonings, perdry, jukskei en swem (daagliks)

Des 14 (Donderdag)

15:00 Wasbankmonument kranslegging en herbevestiging van die Paardekraal en Bloedrivier Gelofte

20:00 Kampvuur kuier met Boereorkes

Des 15 (Vrydag)

Oggend: Perdry, jukskei en swem in plaasdam

Middag:  – Aankoms van perdekommando of feesterrein en hys van volksvlae

– Boeresport, skyfskiet, kettieskiet, sweepslaan en klei-os kompetisie

Aand: Lanternloop na walaer

– Kampvuur kuier en samesang met Juba Broers

Des 16 (Saterdag)

– 06:00 Oggendstond biduur in walaer

– 09:00 Inbring van geskiedkundige vlae en gedenkwa in laer

– 09:30 Herbevestiging van die Gelofte en kranslegging

– 10:00 Erediens in eeufeessaal: Ds Willem van der Merwe

Gasspreker na die diens: Mnr Werner Weber

– 12:00 Piekniek of braai saam op terrein (kole en braaiers voorsien)

– 14:00 Vegkop verkenning en verduideliking van slagveld gebeure

– 19:00 Skyfievertoning deur Kol. Andy Malan oor die slag van Bloedrivier

Des 17 (Sondag)

– Oggend: Erediens in die laer of saal (afhangend van die weer)

– Oppak en vertrek

Navrae: Johan Fourie 082 320 4133 of

Frik Moolman 082 973 6671

 

 

No comments yet.

Leave a Reply