Hoe Om Daar Te Kom

Die terrein is 43 km van Dundee, 24 km van Nqutu en 72 km van Vryheid geleë. Die terrein word bereik met ‘n grondpad (De Jagersdrift) vanaf die R33 tussen Vryheid en Dundee. Die terrein word aangedui deur die naamborde Blood River, Ncome of Blood River/eNcome signs.

GPS Koordinate:
28° 6′ 19″ S, 30° 32′ 30″ E
-28.105278, 30.541667 (Slegs op Google)

Vind akkommodasie naby Dundee, besoek HotelsCombined