Archive | Uncategorized

Program 16 Desember 2018

Die program sien as volg daaruit: 8 – 13 Desember: VroeĆ« kampeerders begin laertrek op die terrein en ontspan rustig, besoek die museum, verken die terrein en die brons wa-laer, swem in die dam, speel jukskei, ry perd ens. 14 Desember: 06:00 Bergfiets-pretrit 09:00 Perde kommandos vertrek vanaf De Jagersdrif 13:00 Aankoms van perdekommando’s 14:00 […]

Continue Reading 5